Dit was van my beste besluite om vir Schalk en sy span van Bay Solar te vra om ons sonkrag te installeer. Sy advies voor die installasie en ondersteuning nadat dit geïnstalleer is, was uitstaande. Die kwaliteit werk en Victron produk was ook uitstaande. Hulle is ALTYD beskikbaar vir vrae en ontsien geen moeite om behulpsaam te wees nie. Hulle het nou al ń paar keer na ons huis toe gekom om weer te kom verduidelik! Hulle is ook uitstaande mense wat hul woord hou en hul beloftes nakom! Baie dankie vir die voorreg om julle te ken!,