Baie dankie BAYSOLAR vir julle goeie diens met die installasie van ons solar sisteem. Julle werk is baie profesioeneel en kan julle beslis aanbeveel. Keep up the good work. BaySolar is uitstekend en die beste in die Weste. Dankie vir julle goeie diens en hoogstaande gehalte van jul vakmanskap.